Weg! Platteland

WWWATERSLI­M

-

Ná die droë winter is waterbeper­kings moontlik die voorland van heelwat dorpe in Suid-afrika. Dit beteken darem nie jou tuin hoef vaal en verlep te wees nie. Jy weet reeds van ’n paar slim planne – soos ’n deklaag, om plante goed eerder as gereeld nat te maak, en om reënwater op te vang.

Daar is nog ’n hele paar blink idees op die webwerf

waterwise.co.za. Onder die hofie “Gardening”, lees “Plan before planting”, “Harvesting nature’s resource”, “The ground floor” en “Water wisely”. Daar is ook lyste met plante en bome wat nie te dors is nie. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa