Weg! Platteland

Korrel mooi

Min dinge is so lekker as ’n tros druiwe wat in die somerson uitgeswel en kleur gekry het. Laat die lekkerte langer hou met dié klompie soet en sout geregte.

-

Die sappige knars van ’n ferm, soet druiwekorr­el tussen jou tande kondig net een ding aan: Somer! Juis omdat dit so ’n heerlike skoon, vars en koel smaak is, dink ’n mens dikwels nie daaraan om met druiwe te kook nie. Dalk het jy al ’n hand vol druiwekorr­els in ’n romerige slaai met hoenderrep­ies probeer. Of ’n paar korrels gevries om in die plek van ys in mengeldran­kies te gebruik. Maar het jy dit al gerooster sodat die skilletjie­s begin krimp en die sap gekonsentr­eerd en stroopsoet raak? Sit dan ’n takkie tiemie en ’n lepel heuning by…

 ?? RESEPTE EN STILERING ALETTA LINTVELT FOTO’S MYBURGH DU PLESSIS
KOSASSISTE­NT ANDREA MASKEW ??
RESEPTE EN STILERING ALETTA LINTVELT FOTO’S MYBURGH DU PLESSIS KOSASSISTE­NT ANDREA MASKEW

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa