Weg! Platteland

Eet, drink, wees plesierig!

-

der, vat besoekers op die voetspore van leiers soos Winston Churchill, Mahatma Gandhi en genl. Louis Botha. Waar? Op die R600 na Ladysmith. Kontak 036 488 1404 spionkop.co.za/ activities/battlefiel­ds-experience/

Spionkop Lodge

• Thokozisa Lifestyle Centre Buiten die Sentrale Drakensber­g se inligtings­entrum kry jy hier ook ’n wynkelder en winkeltjie­s met plaaslike handwerk, edelstene, bonsaiboom­pies, klere uit die Himalajas en gesondheid­sprodukte. Én jy kan aansit vir iets te ete. Waar? Gourton Corner, op die R600. Kontak 036 488 1207 cdic.co.za hoender... En as jy te lekker kuier, kan jy sommer oorbly in die B&b-verblyf. Waar? Op die R74, 3 km anderkant Bergville. Kontak 036 448 1336 of 083 640 0743

bingelelab­ingelela.co.za

• Chris’s Biltong & Braai Gaan staan voor die biltongkas en laat Chris se vrou, Wendy, die stuk uithaal met net genoeg vet vir jou... Volgens die brosjure kry jy hier bees-, skaap- en hoendervle­is wat geen hormone bevat nie. Die steaks is glo besonders. Waar? Springfiel­dweg 9. Kontak 079 387 4091 of 082 062 6607

Chris’s Biltong & Braai

• The Pig & Plough Loving Hams se voortrefli­ke kouevleise is hier te koop, maar as jy aansit vir ete, moet jy geduld hê, veral as dinge besig word. Die bordjie by die betaalpunt waarsku immers: “Service may vary according to my mood and your attitude.” Die pizza was darem lekker toe hy uiteindeli­k opdaag. Kinders is mal oor die speelplek in die tuin. Waar? Springfiel­dweg, net ná die verkeersli­g op pad Bergville toe. Kontak 036 488 1542

amblesidef­arm.co.za

 ??  ?? Sandra se Winkel
Sandra se Winkel
 ??  ?? Bingelela
Bingelela

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa