Weg! Platteland

Reis rommelvry

-

Onthou jy nog die storie oor Colleen Black wat leef volgens die Zero Waste-filosofie – “Refuse, reduce, reuse, recycle, rot” – in laasjaar se Someruitga­we (#9)? Die Zero Waste Bloggers Network, ’n organisasi­e sonder winsoogmer­k, het pas ’n e-, mobi- en Pdf-boek, Zero Waster’s Travel Companion, bekend gestel wat jou sal help om so min as moontlik vullis te skep wanneer jy inkopies doen, reis of uiteet. Hierdie nuttige verwysings­gids bevat ’n lys van aktiwiteit­e, winkels en restaurant­e in 32 stede wat inkoop op die Zero Waste-filosofie en jou sal help om jou koolstofvo­etspoor te verklein terwyl jy kerjakker. Lees meer en laai dit op die webwerf af teen $9.

zerowasteb­loggersnet­work.com >

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa