Weg! Platteland

Meer baard as bek

- R275 per kilogram R580

Saam met die menigte baarde slaan daar deesdae om elke hoek en draai ook ’n nuwe soort baardolie uit. Ons is veral bly ons het Baardbek s’n ontdek by die maandeliks­e mark by Reizis Square in Bloemfonte­in – en ook die bebaarde kêrel daaragter, Christo Norton, ontmoet. Christo behartig die ontwerp en sy vrou, Odette, meng die olies. Daar is vier geure: Ebbehout (sandelhout­en argonolie), Palisander (rooshout met macadamia), Sitroengra­s (sitroengra­s met macadamia) en Vanielje (vanielje met argonolie), die een so lekker soos die ander. Dit kos R135 vir 30 ml.

baardbekol­ie.co.za Boska Genevakaas­kruller Dalewood Huguenot Truckle-kaas

 ??  ?? en met koepel Dalewood Fromage dalewood.co.za 021 200 2580
en met koepel Dalewood Fromage dalewood.co.za 021 200 2580
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa