Weg! Platteland

Valerie Moonsamy

-

Eienaar van Val’z Take Away “Ek was 25 jaar lank die radio-operateur van die ambulansdi­ens op Eshowe. Met die kinders uit die skool het ek verlede jaar besluit om dié wegneemple­kkie te begin. Dit gaan goed, want mense hier ondersteun mekaar. Dit maak ’n mens lief vir die plek.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa