Weg! Platteland

Londiwe Ngema

-

Kelnerin by Wall Room Café “Ek woon my hele 30 jaar al op Eshowe en is regtig gelukkig hier. Dis goeie mense wat hier woon. Dit is fantasties om by die Wall Room Café te werk – voorheen het ek huise skoongemaa­k en dit was nogal eensaam.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa