Weg! Platteland

Pure plattel an d!

-

Daar is tientalle boererate om te keer dat jy aan die tjank gaan wanneer jy uie kap, maar die beste raad is om die uie vir ’n uur in die yskas te sit voor jy dit met ’n baie skerp mes kap. Albei voorsorgma­atreëls inhibeer die vrystellin­g van die ensieme wat jou oë laat brand. Was ook dadelik jou hande as jy klaar is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa