Weg! Platteland

Piekelknof­fel

-

Maak sowat 500 ml Bereidings­tyd 1 uur plus 3-4 weke piekeltyd

Die Koreane piekel knoffel ’n week lank in asyn en dan twee weke in sojasous – wat ’n geurige, effesoet knoffel sonder ’n oorweldige­nde smaak tot gevolg het. Wees geduldig, want die eindresult­aat is deur en deur die moeite werd. Die resep kan maklik gehalveer word.

Jy benodig

• 500 g vars knoffelbol­le (omtrent 8) • 150 ml witwynasyn • 1 eetlepel (15 ml) seesout • 400 ml water

VIR DIE PIEKELVLOE­ISTOF • 150 ml sojasous • ¼ koppie (60 ml) witwynasyn • 3 eetlepels (45 ml) suiker • 400 ml water • 1 klein brandrissi­e, gekap

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa