Weg! Platteland

Wenke

-

• Jy kan die gaar vleis oor warm kole skroei sodra jy dit met botter of olie gesmeer het (vir 1 minuut aan elke kant). Dis net om ’n effense braaikleur te kry en die vleis warm te maak. Pasop om dit oorgaar te maak. • Jy kan ’n halwe filet op dieselfde manier en vir dieselfde tyd gaarmaak. • ’n Porsie van 150 g is groot genoeg vir die meeste mense, maar enige oorskietvl­eis kan jy op vele maniere voorsit – op toebroodji­es, in slaai of selfs opgesny in roerbraaig­eregte. My gunsteling is egter om carpaccio te maak met die vleis wat oorbly. Verkoel die vleis en sny dit in papierdun sirkels. Rol nou die vleis met ’n koekroller dunner en rangskik dit op ’n bord. Drup ’n vinaigrett­e van olyfolie, asyn en knoffel oor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa