Weg! Platteland

Wenk

-

Beesvleis-demi-glace is ’n gekonsentr­eerde vleisaftre­ksel met baie meer geur as gewone beesvleisa­ftreksel, en dit maak dit baie maklik om in ’n oogwink geurige souse te maak. Dis by die meeste supermarkt­e te kry op dieselfde rak as die aftreksel – dis die moeite werd om daarvoor te soek. Indien jy dit nie in die hande kan kry nie, kan jy dit vervang met ’n paar eetlepels sojasous of 1-2 strooitjie­s aftreksel (verkieslik Ina Paarman s’n). Voeg net eers die helfte by om seker te maak dis nie te sout nie. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa