Weg! Platteland

Wenk

-

As jy baie haastig is, kan jy 1 ℓ goeie vanieljero­omys teen kamertempe­ratuur laat sag word tot jy dit maklik kan meng (maar voor dit loperig is). Kap 1 groot bossie basiliebla­re baie fyn en meng dit vinnig deur die sagte roomys. Sit dit dan terug in die vrieskas totdat dit weer hard gevries is voordat jy dit voorsit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa