Weg! Platteland

Wenk

-

Laat die tertjies vir 2-3 uur in die pan afkoel. Dit sal nou maklik heel uit die pan kom. Pak hulle op ’n bakplaat of oondvaste bord (vrugte na bo) en verhit dit net voor opdiening vinnig in die oond.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa