Weg! Platteland

BAIE DANKIE

-

Laurent Bayard, eienaar van die gastehuis Couvaloup op Hopefield in die Swartland, het ons toegelaat om ons voorbladfo­to op die stoep van dié huis te neem wat jare gelede aan Karl Bremer behoort het. Dankie ook aan Precious Kapanga en Richard Phiri vir hulle hulp. Bespreek ’n kamer (en ete) as jy in die geweste is. couvaloup.co.za 022 723 1851

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa