Weg! Platteland

KUNS VIR KYK EN KOOP

-

’n Groot verskeiden­heid kunstenaar­s woon en werk op Nieu-bethesda.

• Ware on Earth Ceramic Studio

Die kontemporê­re keramiekku­nstenaar Charmaine Haines en haar man, Martin, wat homself ’n “studio potter” noem, verkoop hulle werk in hulle eie galery. Bel vooraf om dit te besigtig. Waar? Hoek van Kerk- en Immelmanst­raat. Kontak charmaineh­aines.co.za 049 841 1767 of 078 777 1966

• Frans Boekkooi Sculpture Studio & Gallery

Die beeldhouer Frans Boekkooi werk steeds in sy ateljee in Pienaarstr­aat anderkant die rivier, maar het nou ’n galery op GraaffRein­et oopgemaak.

Waar? Karoo Trade-sentrum, Kerkstraat 20, Graaff-reinet.

Kontak fransboekk­ooi.co.za 082 228 7228 (Frans op Nieu-bethesda) of 079 241 7676 (Barry by die galery) Albert Redelinghu­ys Die werk van die hoogaanges­krewe stilleween landskapsk­ilder Albert Redelinghu­ys kan slegs per afspraak besigtig word. Waar? Pienaarstr­aat. Kontak a.r.stilte@gmail.com 082 466 7908

• Bethesda Arts Centre and Gallery

Die beeldhou-, skilder-, druk- en tekstielku­ns van plaaslike townshipku­nstenaars word hier ten toon gestel en verkoop. Daar is ook ’n restaurant en koffiewink­el. Waar? Mullerstra­at. Kontak bethesdafo­undation.org 049 841 1731

• Uile, meerminne en draadkuns buite die Uilhuis

Inwoners van Pienaarsig, onder meer Koos Malgas se dogter Boksie en kleinseun Justin, verkoop bekostigba­re beeldjies wat deur dié in die sementtuin van die Uilhuis geïnspiree­r is. Daar is ook draadkuns en vetplante te koop. Waar? Rivierstra­at, regoor die Uilhuis.

Kontak bethesdafo­undation.org 049 841 1731

 ??  ?? Ware on Earth Ceramic Studio
Ware on Earth Ceramic Studio
 ??  ?? Albert Redelinghu­ys
Albert Redelinghu­ys

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa