Eteklub
’n Piekniek hoef nie daar doer langs ’n groen waterstroom te gebeur nie. Nee wat, jy kan sommer in jou eie tuin ’n kombers oopgooi en ’n fees uit ’n mandjie te voorskyn bring. Hier is ses heerlike vegetariese resepte.
Vier Nasionale Tuindag met ’n vegetariese piekniek