Weg! Platteland

TOEKA SE TUISKOOP

- Annette Coetzee, NELSPRUIT

Wat ’n gawe verrassing om in die artikel oor Tuiskoop op Ermelo (Herfs 2017, #14) te sien tannie Ona Enslin is nog aan die gang en lyk so goed op 82! Ek het op ’n plaas buite Ermelo grootgewor­d, maar was ’n lidmaat van die NG kerk op Chrissiesm­eer waar tannie Ona jare lank die orrelis was. Ek onthou die groot canfruitbo­ttels nastergalk­onfyt wat sy gekook en wat ons by die plaaslike kafee gekoop het.

Dit is ook verblydend om te sien dat Tuiskoop op Ermelo steeds so hoog geag word en goed vaar.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa