Weg! Platteland

‘MAL’VS. GENIAAL

- Jurgen Wohlfarter, SIMONSKLOO­F (distrik Montagu)

Dit was met groot hartseer – maar ook begrip – dat ek Johannes de Koning se brief , “Esoteriese waansin?”, gelees het.

Google beskryf “esoteries” soos volg: “Sal waarskynli­k verstaan word deur slegs ’n klein groep mense met ’n gespesiali­seerde kennis of belangstel­ling; moeilik om te verstaan.” John Hendy het gesê malheid en waansin is twee kante van dieselfde munt.

Ek skryf om te vra: Gaan asseblief voort met die artikels wat vir ons lesers die soete waters wys – dit is immers ons besluit of ons daarvan wil drink of nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa