Weg! Platteland

SA Skaaphondk­ampioenska­p, Caledon

29 September-1 Oktober

-

Vat jou eie kampstoel saam en gaan kyk hoe die beste skaaphonde in die land dit uitspook gedurende die uitdunrond­es ( Vrydag en Saterdag) en die finaal (Sondag). Eeten drinkgoed is te koop. WAAR? Die plaas Grootvlei, 3,5 km van die N2 tussen Caledon en Riviersond­erend. TYD 08:3017: 00. PRYS R30 p.p. (R20 vir kinders o.12). KONTAK ajfp@isales.co.za 083 392 1956 (Pippa Philip)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa