Weg! Platteland

IN ’N NEUTEDORP

-

Hoe ver van die grootstad af?

Baardskeer­dersbos is 67 km van Hermanus en 187 km van Kaapstad af.

Geriewe

Baie basies – die meeste inwoners gaan doen hulle inkopies op Gansbaai, Bredasdorp of Hermanus.

Naaste hospitale, aftreeoord­e en skole

Die dorp het ’n kliniek, maar die res is op Gansbaai (25 km), Bredasdorp (55 km) en Hermanus (67 km).

Naaste Woolies

Hermanus (67 km).

Munisipali­teit

B’bos se huiseienaa­rsverenigi­ng is tevrede met die dienslewer­ing van die Overstrand­munisipali­teit, wat in 2015 ’n groot waterproje­k op die dorp voltooi het.

Groot gedoentes

Die NG kerk hou jaarliks in Maart basaar en die Baardskeer­dersboskun­sroete is in September en Maart.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa