Weg! Platteland

Wat kos eiendomme?

-

Helena Swart van Guthrie & Theron-eiendomme het ’n paar van die beskikbare eiendomme met Platteland gedeel. gtproperty.co.za helena@gtproperty.co.za 079 528 1919

R2,5 miljoen

Vierslaapk­amerhuis op ’n erf van 2 700 m2 met ’n aparte ateljee en ’n gevestigde tuin met leiwater.

R2,6 miljoen

Drieslaapk­amerhuis met 2 badkamers en ’n mooi uitsig op ’n erf van 1 800 m2.

R685 000

Erf van 4 200 m2 met munisipale dienste en ’n lieflike uitsig.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa