Weg! Platteland

FRANS MACHOLO

Assistent, B’bos-winkel

-

Frans was 18 jaar oud toe hy en sy gesin in 2012 B’bos toe getrek het, al die pad uit Vereenigin­g waar sy Xhosa-pa in daardie stadium op ’n plaas werksaam was.

Die afgelope drie jaar woon hy in ’n Wendyhuis by Danie en Wilmien Fourie, eienaars van die winkel, waar hy smôrens om 06:00 al die hoenders en skape begin voer en teen 07:30 by die winkel inval.

“Dis heeltemal anders hierso,” sê hy. “Stil en rustig. Hier’s nie eintlik problems en crime nie, en my pa en ma en broer en suster is mos hierso. Ons mis net my ouma, wat nog in Vereenigin­g is.”

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa