Weg! Platteland

As jy snuffel, sal jy vind

-

Van die vondste op ons reis deur die platteland: Links is ’n Art Deco-koffietafe­l wat ons by The White Elephant op Aberdeen opgespoor het. Die broodroost­er in die middel het ons in die vol rakke van Toeka tot Nou op Middelburg opgespoor – hy is in die jare twintig van die vorige eeu gemaak en was nog in ’n werkende toestand. Ons moes hom net mooi blinkvryf. Die grasieuse retro-stoeltjie regs het tussen ’n klomp bal-en-klou-eetkamerst­oele weggekruip by More for Less op Cradock.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa