Weg! Platteland

Dís mos ’ n ‘ bargain’!

-

Die tegnikus by MC Ellis is George Smith. Binne twintig minute het hy ’n geboggherd­e jockey reggemaak én ’n agterwiel se band vervang – vir die somtotaal van R105. In die stad sou jy nie vir onder R250 weggekom het vir dieselfde diens nie. Let op die fiets met die antieke houtvellin­g wat agter George uit die dak hang. >

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa