Weg! Platteland

Koeie wat vlieg?

-

Ons het op die N10 tussen Middelburg en Cradock gery toe dié frieskoei op ’n pilaar net ná die Knutsford-afdraai (en voor jy die Fortuinpla­as-stroom oorsteek) skielik uit die bosse opduik. Dis ’n wêreld vol verrassing­s dié!

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa