Toe ver­loor ons haar...

Weg! Platteland - - Foto Essay -

’n Se­ment­beeld­jie van ’n mei­sie op ’n stoep op Wil­low­mo­re – ons het ’n be­stel­ling ge­had vir so een. Op Mid­del­burg het ons een in ’n kaal voor­tuin ge­sien, maar nie­mand was tuis nie. Toe vrien­de van ons ’n paar we­ke la­ter deur Mid­del­burg is, was sy weg.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.