Weg! Platteland

KLOKSGEWYS VAN HEEL BO

-

Johan Venter, bestuurder van die BKB op Burgersdor­p, meen die warmte van die boeregemee­nskap maak die dorp en distrik spesiaal; Dié replika van die Taalmonume­nt is in 1907 deur die Engelse as versoening­sgebaar opgerig nadat die oorspronkl­ike monument deur hulle soldate verwyder en verniel is; Dalene Bredenkamp van die dorpsmuseu­m by ’n versamelin­g wildtrofeë wat deur ’n boer geskenk is; Die meisieskos­huis waar leerlinge van die laeren hoërskool tuisgaan, dateer uit die jare dertig; Pieter “Mossie” Mostert, huisvader van die meisieskos­huis, voel die plek is klein genoeg om interessan­t te wees, maar groot genoeg om alles te bied wat jy nodig het; Die Britse blokhuis aan die bopunt van die dorp dateer uit die tyd van die Angloboere­oorlog en is ’n Nasionale Erfenister­rein.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa