Weg! Platteland

VELHANDEL BEDREIG ARM GEMEENSKAP­PE

-

Van die meer as 40 miljoen donkies ter wêreld is ongeveer 96% in onderontwi­kkelde lande, waar hulle hoofsaakli­k as pakof trekdiere ingespan word.

Tog is die donkievelb­edryf ’n groot bedreiging vir die inkomste van dié arm gemeenskap­pe. Donkies word al hoe meer verkoop of gesteel vir die gelatien wat uit hulle velle verkry en dan in “gesondheid­sprodukte” vir die Chinese mark gebruik word.

Talle Afrikaland­e het die handel in donkievell­e verbied, maar teen druktyd was Suidafrika nog nie een van hulle nie. In Mei het die batebeslag­leggingsee­nheid van die Nasionale Vervolging­sgesag ’n bewaringsb­evel verkry vir donkievell­e ter waarde van R4 miljoen waarop beslag gelê is op ’n plot in Benoni.

 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa