Hoe kan jy help?
Die Karoo Donkey Sanctuary op Prins Albert het ’n aannemings- en borgskema begin vir donkie- en perdeliefhebbers wat daarin belang stel om diere by die skuiling aan te neem. Streng kriteria geld om seker te maak die donkies is op lang termyn gesond, veilig en gelukkig. karoodonkeysanctuary.org.za Karoo Donkey Sanctuary Die wêreld se grootste donkieskuiling is in Engeland. Hier in Suid-afrika het ons ook Eseltjiesrus op Mcgregor – gaan kyk by donkeysanctuary.co.za – en die Barnyard Donkey Sanctuary op George.
044 876 9975