SAAI NOU

Weg! Platteland - - Tuindagboek -

Plant of saai dié groen­te, vrug­te en kruie voor die so­mer­hit­te ons oor­val: Vroeg­len­te Aar­tap­pels, beet, ert­jies, sel­de­ry, spi­na­sie, uie en wor­tels. Ná die laas­te ryp Aar­beie, ba­si­lie, blom­kool, blou­bes­sies, ei­er­vrug, groen­bo­ne, kol­jan­der, kom­kom­mer, ta­ma­ties en tie­mie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.