Mar­ga­ret Ro­berts-la­ven­tel­fees, Ma­ga­lies­burg

Weg! Platteland - - Tuindagboek -

DATUM 2 Sep­tem­ber Die 30ste jaar­lik­se La­ven­tel­fees word ter vie­ring van wy­le Mar­ga­ret Ro­berts se 80ste ver­jaars­dag ge­hou. Gaan kyk na meer as 30 la­ven­tel­va­ri­ë­tei­te (die ba­si­lie­, roos­ma­ryn­en o­ri­ga­num­ver­sa­me­ling is ewe in­druk­wek­kend), proe la­ven­tel­kaas­koek, ­room­ys, ­koe­kies of ­skons, of koop e­nig­iets van bad­sout, room en seep tot kon­fyt, tee en slaai­sous wat la­ven­tel be­vat. WAAR? Mar­ga­ret Ro­berts­krui­e­sen­trum by De Wildt, Ma­ga­lies­burg. TYD 08:30­16:00. KONTAK mar­ga­re­tro­berts.co.za 012 504 2121

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.