Weg! Platteland

Veldblomme­skou, Darling

-

DATUM 1417 September Die veldblomme van die renosterve­ld, rietveld, sandveld en strandveld kraai koning by dié skou wat vanjaar die 100ste keer gehou word. Daar is ook stalletjie­s, kos, musiek, trekkerrit­te, werksessie­s en demonstras­ies. WAAR? Darlinggho­lfklub, Jakarandas­traat. TYD 09:0017:00 (Donderdags­aterdag); slegs tot 15:00 op die Sondag. PRYS R60 p.p. (gratis vir kinders o.13). Donderdag en Vrydag betaal pensioentr­ekkers R40. KONTAK darlingwil­dflowers.co.za 072 178 5744 (Michelle)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa