Boslelieskoue
DATUM September Verskeie boslelieklubs – in Pretoria, Johannesburg, Welkom, Witrivier, Vryheid, Kaapstad, Durbanville, Newcastle, Bloemfontein, Port Elizabeth, George, Hermanus en Mosselbaai – spog met hulle mooiste plante. Besoek die webwerf vir ’n volledige lys met datums, tye en adresse. KONTAK clivia society. org/eventstakingplaceyear/ events/