Weg! Platteland

Nasionale Tuindag

-

DATUM 15 Oktober Nasionale Tuindag word vanjaar die tweede keer gevier. Vergeet ’n slag van die graaf en vurk en nooi ’n paar vriende oor vir ’n piekniek in jou lushof (probeer ons lekker vegetaries­e resepte op bl. 104). Besoek die webwerf vir nog ’n klomp gawe voorstelle om die dag te geniet.

KONTAK gardenday.co.za info@gardenday.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa