Weg! Platteland

Open Gardens, Elgin

-

DATUM 28 & 29 Oktober en 4 & 5 November Die vallei stel twee naweke per jaar sy mooiste tuine oop vir die publiek – en by party kan jy plante koop, lekker eet en drink of kuns kyk. Laai ’n kaart met verskillen­de roetes en meer inligting af op die webwerf. TYD 10:00-17:00

KONTAK elginopeng­ardens.co.za >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa