Weg! Platteland

Lentefees, Magoebaskl­oof & Haenertsbu­rg

-

DATUM 23 September-1 Oktober Gaan kuier op Haenertsbu­rg, by die Cheerio-tuine buite die dorp en die Magoebaskl­oof-hotel vir beeldskone Japannese kersiebloe­isels, orgideë en ander plante, stalletjie­s met alles en nog wat, kos, wyn en musiek, en doendinge vir die hele gesin.

KONTAK springfest­ival.co.za 082 883 4449

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa