Weg! Platteland

VAT VERKOUES VAS

Winterstro­op

-

Maak 1 bottel

As die winter verby is en die lieflike lentedae is weer met ons, dink ’n mens maklik die gevaar van ’n lelike verkoue is verby. Allermins...

JY BENODIG

• 6 knoffel- of wildeknoff­elhuisies, geskil en fyngekap • ½ koppie (125 ml) suiwer heuning • ¼ koppie (60 ml) appelasyn of vars suurlemoen­sap • ½ koppie (125 ml) water

SÓ MAAK JY

Skud die knoffel en al die ander bestanddel­e in ’n glasfles en laat dit vir 24 uur staan om te trek. Giet die mengsel deur ’n fyn sif of moeseliend­oek om die stroop van die knoffel te skei en bêre dit in ’n bottel in die yskas. Drink 1 eetlepel (15 ml) van die stroop elke 4-6 uur as die eerste kieme kop uitsteek.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa