Weg! Platteland

Lees meer

-

BOEKE Commercial­ising Medicinal Plants: A Southern African Guide deur Nicci Diederichs (Sun Press, 2006) • Herbal Teas for Healthy Living deur Margaret Roberts (Struik Nature, 2008) • Jane’s Delicious Garden deur Jane Griffiths (Sunbird SA, 1999) • Medicinal Plants of South Africa deur Benerik van Wyk, Bosch van Oudtshoorn en Nigel Gericke (Briza, 2009) • My Life

and Work with Alfred Vogel deur Jan de Vries (Mainstream Publishing, 2005) • Nature’s Pharmacope­ia – A World of Medicinal Plants

deur Dan Choffnes (Columbia University Press, 2016) • Volksgenee­skuns in SuidAfrika – ’n Uitgebreid­e versamelin­g boere

rate saamgestel deur die Suidafrika­anse Akademie vir Wetenskap en Kuns (Proteaboek­huis, Pretoria, 2000) • The Herbal Apothecary: 100 Medicinal Herbs and How to Use Them deur J.J. Pursell ( Timber Press, 2015) WEBWERWE numenfilm.com/blog/ sustainabl­eherbs plantzafri­ca.com sutherland­ia.org/

INDIGENOUS HEALING PLANTS deur Margaret en Sandy Roberts

In dié bygewerkte heruitgawe met 15 nuwe inheemse plante word die geskiedeni­s, medisinale en ander gebruike én kweekwenke van meer as 140 inheemse plante bespreek. Ter viering van wyle Margaret se 80ste verjaardag word ’n spesiale gedenkuitg­awe (R500 elk of R1800 vir een van die 50 genommerde eksemplare wat in leer gebind is) bekend gestel waarvoor self die sketse gemaak het. (Sien ook bl. 76.) R395 Briza briza.co.za 012 329 3896

WEN 2: SMS Margaret

MEDICINAL PLANTS OF THE WORLD deur Ben-erik van Wyk en Michael Wink

Met meer as 800 volkleurfo­to’s, 30 nuwe plantspesi­es en hersiene wetenskapl­ik akkurate teks van die 350 belangriks­te medisinale plante ter wêreld hoort dié dik hardebandb­oek van 520 bladsye op die boekrak van almal wat belang stel in tradisione­le geneesmidd­els en gesondheid. Dit bekyk die herkoms, aktiewe bestanddel­e en medisinale gebruike van die plante – en selfs die jongste regulatori­ese inligting. R595 Briza briza.co.za 012 329 3896

WEN 2: SMS World PEOPLE’S PLANTS – A GUIDE TO USEFUL PLANTS OF SOUTHERN AFRICA deur Ben-erik van Wyk en Nigel Gericke In die hersiene tweede hardebandu­itgawe word 700“volksplant­e” van kulturele of kommersiël­e belang bespreek wat óf eetof drinkbaar is óf oor medisinale of kosmetiese eienskappe beskik óf nuttig is vir tradisione­le handwerk, jag en ander kulturele gebruike. R425 Briza briza.co.za 012 329 3896

WEN 2: SMS People

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa