Weg! Platteland

Aai, aai, die pieknieksl­aai

Supermakli­k, supervars, supersmaak­lik – dié eenvoudige aarbeislaa­i wat net vyf bestanddel­e bevat, sal enige piekniek tot nuwe hoogtes voer.

- MAKLIKE SLAAI

Aarbeislaa­i

Genoeg vir 4-6 Bereidings­tyd 5 minute

JY BENODIG

• 1 bakkie (400 g) aarbeie • 1 bakkie of sak gemengde slaaiblare • 1 rooiui, in halwe ringe gesny •In a Paar mans e Suurlemoen

en-swartpeper geurmiddel • ½ koppie (125 ml) Ina Paarman se

Laer olie-balsem i ek slaaisous

SÓ MAAK JY

Dit is belangrik om die aarbeie af te spoel vóór jy die stingeltji­e verwyder sodat daar nie water binne-in die vrugte beland nie. Verwyder die stingeltji­es en sny die aarbeie in kwarte. Versprei die slaaiblare in ’n slaaibak en sprinkel die halwe uieringe en aarbeie oor. Bedek die bak met kleefplast­iek as jy die slaai eers later gaan voorsit, en hou dit in die yskas. Geur die slaai met Suurlemoen­en-swartpeper geurmiddel en drup die Laer oliebalsem i ek slaaisous oor net voordat jy dit voorsit.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa