Weg! Platteland

UIT DIE WINKEL

-

Greenman Multi-surface Cleaner Dié natuurlike sitrusgeur-skoonmaakm­iddel word in ’n nuttige spuitbotte­l verkoop en jy kan dit op amper enige oppervlak – van plastiek tot hout en metaal – gebruik. Dit speel vinnig klaar met taai vuilheid, veral as jy ’n minuut of wat wag voor jy dit afvee.

Prys R49 vir 1 ℓ

Platteland sê

Dit is maklik en goedkoop sitrusskil­asyn te maak. Jy meng eenvoudig ’n koppie van dié asyn met ’n koppie water en kan dit as skoonmaakm­iddel op amper alle oppervlakk­e gebruik – en dit wérk. Die Greenman-produk is ’n goeie ekonomiese alternatie­f.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa