Weg! Platteland

Zigi sê...

-

Laaghout splinter maklik – dis dus beter om dit met die hand te saag as met ’n elektriese saag. Gebruik maar geduld en ’n vyl as jou voeë vir die vakkies aanvanklik nie egalig in mekaar pas nie. Jy kan die voltooide kissie afskuur en vernis, maar ons wou ons s’n ’n groenvinge­rgevoel gee – op die volgende bladsy gee ons stap-vir-stapaanwys­ings om hom te verf.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa