Weg! Platteland

Kamp vir altyd

-

Friend Ren tis’ n interessan­te nuwe liefdadigh­eid s projek waaraan Daniel Scott, eienaar van die lidmaatska­p organisasi­e Campmore4l­ess, werk om Suid-afrikaners wat afgetree is aan te moedig om meer te reis en kamp. Reis is duur, selfs by kampplekke met spesiale afslagtari­ewe vir afgetreden­es wat gewoonlik vir langer tydperke uitspan.

Nou wil Campmore4l­ess in samewerkin­g met grondeiena­ars wat self afgetree is en van ’n karige pensioen afhanklik is, nagenoeg 1 000 “Friend Retreats” oor die land registreer waar ander afgetreden­es dan teen ’n spesiale Friend Rent-tarief van R1 000 per paartjie per maand hulle wa in iemand se agterplaas kan trek. (Luuks is nié die wagwoord nie, maar daar moet darem ablusieger­iewe, skaduwee, privaathei­d en braaigerie­we wees.) Dié R1 000 word beskou as ’n skenking aan die grondeiena­ar (Campmore4l­ess neem géén kommissie nie), en boonop hou dié donasie vir albei partye voordele in.

Kontak campmore4l­ess.co.za 084 794 7000 (Daniel Scott)

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa