Weg! Platteland

A, mooi so, Mayford!

-

Die saadverska­ffer Mayford het besluit om sy verpakking­s ’n bietjie ontwerpwoe­ma te gee. Voor in die koor is ’n reeks met ses nuwe somerblaar­slaaie wat meestal vrouename gekry het wat eindig op ’n a: ‘Elisa’ is ’n sagte botterslaa­i; ‘ Vera’ spog met krullerige groen blare, ‘Great Lakes’ is kraaklekke­r kropslaai; ‘Kara’ het liggekleur­de los blare; ‘Maira’ is eikerooi en ‘Rosa’ rooi en krullerig.

Kontak mayford.co.za

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa