Boeke
Ons pak 22 nuwe boeke uit – en jy kan elkeen wen
What a Great Idea! Awesome South African Inventions deur Mike Bruton
Suid-afrikaners is veteraan-klakouse wat dikwels vergeet met watter wonderbaarlike uitvindsels ons landgenote al vorendag gekom het – van die Kreepy Krauly, Pratley’s Putty, dolosse en die Thawte-internetsekerheidstelsel tot die wêreld se eerste gerekenariseerde kaartjiestelsel, eerste digitale laser, Oil of Olay-vogroom en litium-ioonbatterye. Hierdie boek vertel én wys jou alles! R295 Jacana jacana.co.za 011 628 3200
WEN 1: Idea