WAT JY MOET WEET

Weg! Platteland - - Platteland-werksessies -

Prys R1 700 p.p. Dit sluit in die werk­ses­sie, re­sep­te­boe­kie, al die be­stand­de­le, kof­fie, tee en fyn­ge­bak met re­gis­tra­sie, mid­dag­e­te met ’n glas wyn of sap. Wat vat jy huis toe? ’n Keur* van die pro­duk­te wat jy by die kur­sus maak en ’n ge­skenk­sak met meer as R1 000 se pre­sen­te. Wat moet jy saam­bring? ’n Koel­hou­er vir die pro­duk­te wat jy huis toe neem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.