Weg! Platteland

KAASMAAK

-

Annelien bied ook ons kaaskursus aan. Jy leer feta- en mozzarella­kaas maak, en boonop gee A3 Technologi­es vir elke leser ’n geskenkpak van meer as R800 waarmee jy by die huis verder kan eksperimen­teer.

KAAPSTAD Vrydag 20 Julie 2018 by D’aria in Durbanvill­e. HARTBEESPO­ORT Saterdag 11 Augustus 2018 by Van Gaalen Kaasmakeri­j in Skeerpoort

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa