Boer-en-britdag, Val
10 Maart
Die piepklein dorpie Val naby Heidelberg in Gauteng bied die negende keer ’n Boer-enBritdag aan waar die Whiskytreininsident uitgespeel word. Daar is ook ’n kompetisie vir die besgeklede Boer en Brit, ’n bergfietsresies, tradisionele kos, musiek, boeke en ’n prettige fotohokkie.
TYD 10:00. KONTAK info@valhotel.co.za 082 550 5540