Wildernisfees, Wildernis
13-15 April
Musikante soos Anton Goosen en André Schwartz tree op by dié fees wat vanjaar ’n derde keer gehou word. Daar is stalletjies met oorgenoeg kos en
drinkgoed, ’n sportprogram (wat teen druktyd nog nie gefinaliseer was nie) en allerlei doendinge vir die kinders. WAAR? Wildernis-hotel.
KONTAK wildfestival.co.za