Pinotage-en-biltongfees, Paarl
14 & 15 April
Altesame 18 wynplase bring meer as 50 pinotageprodukte vir proe en verkoop – en daar is biltong, kosstalletjies, ’n oesteren-vonkelwynkroeg, Perdeberg se bierreeks, speelplek vir die kinders en jolige musiek.
WAAR? Perdeberg Winery, Windmeul, Paarl. TYD 11:00-17:00. PRYS R200 p.p. by plankton. mobi of computicket.com of R230 by die hek (sluit in ’n proeglas en 18 proekombinasies)
KONTAK cvomarketing.co.za Pinotage & Biltong Festival