Weg! Platteland

Eat Your Words: The Book Club Cookbook

deur Louise Gelderblom

-

Krap jy gedurig kop oor die spyskaart as dit jou beurt is om gasheer te speel vir die boekklub waarvan jy lid is? Ná 20 jaar as lid van die Eat Your Wordsboekk­lub weet die skrywer van dié boek propvol inspireren­de resepte presies hoe om vinnig – en sonder stres of sweet – ’n heerlike ete voor te sit. R320 Quivertree quivertree­publicatio­ns.com 021 686 6849

WEN 1: Words

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa